| Modulekode | JMO 202 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module bied verdere ontwikkeling in die tegniese aspekte in musiekontwikkeling met die fokus op instrumentale spel en vokale voordrag. Begeleiding en voordragkomposisies word ingesluit. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App